Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 18:8 Bybel vir Almal (ABA)

As dit jou hand of jou voet is wat jou laat ophou glo, kap dit af en gooi dit weg. Dit is beter om net een hand of een voet te hê en die ewige lewe te kry as om twee hande en twee voete te hê en na die vuur te gaan wat altyd brand.

Lees volledige hoofstuk Matteus 18

Kyk Matteus 18:8 in konteks