Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 18:6 Bybel vir Almal (ABA)

“En as iemand een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat ophou glo, dan sal dit baie sleg gaan met hom. Dit sal vir hom beter wees as hulle ’n baie groot klip om sy nek vasmaak en hom op die diepste plek in die see laat verdrink.

Lees volledige hoofstuk Matteus 18

Kyk Matteus 18:6 in konteks