Die koning was baie kwaad. Hy het die amptenaar vir die tronkbewaarders gegee. Hulle moes aanhou om hom te slaan totdat hy alles betaal het wat hy skuld.