Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 18:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die dissipels gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Julle moet julle hele lewe verander en soos kinders word. As julle dit nie doen nie, dan sal julle nie by God kan kom nie, God die Koning wat in die hemel is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 18

Kyk Matteus 18:3 in konteks