Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 18:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander amptenaar val toe op sy knieë voor hom en soebat en sê: ‘Jy moet asseblief geduldig wees met my, ek sal alles terugbetaal wat ek vir jou skuld.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 18

Kyk Matteus 18:29 in konteks