Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 18:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die amptenaar kon nie sy skuld betaal nie, en daarom het die koning gesê hulle moet die amptenaar verkoop, en ook sy vrou en sy kinders en alles wat hy gehad het. Hulle moes die geld dan gebruik om sy skuld te betaal.

Lees volledige hoofstuk Matteus 18

Kyk Matteus 18:25 in konteks