Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 18:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook gesê: “Julle moet nooit dink dat een van hierdie kleintjies wat in My glo, nie belangrik is nie. Want Ek sê vir julle dat hulle engele in die hemel het wat altyd by my Vader is, my Vader wat in die hemel is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 18

Kyk Matteus 18:10 in konteks