Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 15:32 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het sy dissipels na Hom toe geroep. Hy het vir hulle gesê: “Ek voel baie jammer vir al hierdie mense, want hulle is al drie dae by My en hulle het niks kos nie. Ek wil hulle nie honger wegstuur huis toe nie, want hulle sal flou word voordat hulle by die huis is.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 15

Kyk Matteus 15:32 in konteks