Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 15:19 Bybel vir Almal (ABA)

Want die slegte dinge wat ’n mens dink, kom van binne, uit ’n mens se hart. Dit is daardie slegte gedagtes wat hom sonde laat doen, soos om mense te vermoor, of egbreuk te pleeg, of seks te hê met iemand met wie jy nie mag nie, of te steel of te lieg of sleg te praat van ander mense.

Lees volledige hoofstuk Matteus 15

Kyk Matteus 15:19 in konteks