Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:54 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het in Nasaret gekom, die stad waar Hy grootgeword het. Hy het vir die mense in hulle sinagoge geleer. Hulle was baie verbaas oor wat Hy vir hulle geleer het. Hulle vra toe: “Waar het hy hierdie wysheid gekry? Hoe kan hy hierdie wonderwerke doen?

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:54 in konteks