Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:33 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle nog ’n gelykenis vertel. Hy het gesê: “Wanneer God Koning is, God wat in die hemel is, dan is dit soos wanneer ’n vrou ’n klein stukkie suurdeeg neem en dit meng met drie sea meel. Die meel word dan deeg, en die suurdeeg laat al die deeg rys en groter word.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:33 in konteks