Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:32 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die kleinste saadjie van al die soorte saad, maar wanneer die plantjie klaar gegroei het, dan is dit groter as die ander plante in die tuin en dit word ’n boom. Dan kom die voëls en hulle maak neste in die boom se takke.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:32 in konteks