Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: Baie profete en mense wat gehoorsaam was aan die wette van die Here, wou baie graag sien wat julle nou sien, maar hulle het dit nie gesien nie. En hulle wou baie graag hoor wat julle nou hoor, maar hulle het dit nie gehoor nie.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:17 in konteks