Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd het Jesus gebid en gesê: “Vader, Here van die hemel en die aarde, Ek sê vir U dankie, want U het kinders en gewone mense gehelp om u woorde en tekens te verstaan. Maar slim en geleerde mense het dit nie verstaan nie, want U het hulle nie gehelp om dit te verstaan nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:25 in konteks