Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus en sy dissipels het afgekom van die berg, en Jesus het vir hulle gesê hulle moet vir niemand vertel wat hulle gesien het nie. Hulle kon dit vertel nadat Hy, die Seun van die mens, weer begin lewe het.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:9 in konteks