Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het toe ’n wolk oor hulle gekom. Hulle het gehoor God praat uit die wolk. God het gesê: “Dit is my Seun, Ek is lief vir Hom. Julle moet doen wat Hy sê.”

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:7 in konteks