Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:50 Bybel vir Almal (ABA)

Sout is nodig vir kos, maar as die sout nie meer soos sout smaak nie, dan kan dit nie meer sout wees nie. Julle moet wees soos goeie sout in kos, daarom moet julle in vrede met mekaar lewe.”

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:50 in konteks