Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:47 Bybel vir Almal (ABA)

As dit jou oog is wat jou laat ophou glo, ruk dit uit. Dit is beter om een oog te hê en die lewe te ontvang wat kom van God, die Koning, as om met twee oë na die hel te gaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:47 in konteks