Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:18 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die onrein gees in die seun kom, dan gooi hy die seun op die grond. Dan kry die seun skuim om sy mond, hy byt op sy tande en sy liggaam word heeltemal styf. Ek het vir u dissipels gevra om die onrein gees uit te jaag, maar hulle kon nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:18 in konteks