Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Jesus en die drie dissipels teruggegaan na die ander dissipels toe. Hulle het gesien daar is ’n groot klomp mense rondom die ander dissipels. Die skrifgeleerdes was besig om met die dissipels te stry.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:14 in konteks