Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:34 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het toe al die mense wat daar was, saam met die dissipels na Hom toe geroep. Hy het vir hulle gesê: “As iemand saam met My wil kom, dan moet hy nie dink aan wat hy self graag wil hê nie. Hy moet lewe soos iemand wat weet hy sal aan ’n kruis sterf. Dit is hoe hy My moet volg.

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:34 in konteks