Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:31 Bybel vir Almal (ABA)

Van toe af het Jesus vir sy dissipels begin verduidelik dat die familieleiers, die priesterleiers en die skrifgeleerdes baie slegte dinge sal doen aan Hom, die Seun van die mens. Hulle sal Hom nie aanvaar nie, hulle sal Hom doodmaak, maar ná drie dae sal Hy weer lewe.

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:31 in konteks