Jesus het aangehou om vir hulle te vra: “Maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is Ek?”Petrus het Hom geantwoord: “U is die Christus!”