Jesus en sy dissipels het na dorpies naby Sesarea-Filippi gegaan. Terwyl hulle daarnatoe gestap het, het Jesus vir sy dissipels gevra: “Wat sê die mense, wie is Ek?”