Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd was daar weer ’n groot klomp mense saam met Jesus en hulle het niks kos gehad nie. Jesus het sy dissipels na Hom toe geroep en vir hulle gesê:

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:1 in konteks