Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Fariseërs en die skrifgeleerdes het gesien party van die dissipels van Jesus het hulle kos met onrein hande geëet. Dit beteken hulle het nie hulle hande eers op ’n spesiale manier gewas nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:2 in konteks