Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:8 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê hulle mag niks saamneem wanneer hulle gaan nie. Hulle mag net ’n kierie saamneem, maar nie kos, of ’n rugsak, of geld in hulle beursies nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:8 in konteks