Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:56 Bybel vir Almal (ABA)

Op elke dorpie, in elke stad en op elke plaas waar Jesus gekom het, het hulle die siek mense op die oop plekke neergesit. Hulle het vir Jesus gevra of die siek mense aan die soom van sy bo-kleed mag raak. En almal wat dit gedoen het, het gesond geword.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:56 in konteks