Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:45 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Jesus vir sy dissipels gesê hulle moet dadelik in die boot klim en hulle moet voor Hom na die ander kant van die see gaan, na die stad Betsaida. Jesus het agtergebly en vir die mense gesê hulle moet huis toe gaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:45 in konteks