Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:41 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Jesus die vyf brode en die twee visse geneem en Hy het opgekyk na die hemel. Hy het God geprys en dankie gesê vir die kos. Daarna het Hy die brood in stukke gebreek en Hy het dit vir sy dissipels gegee om vir die mense te gee. Hy het ook die twee visse verdeel en vir al die mense daarvan gegee.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:41 in konteks