Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ons weet Jesus is ’n man wat houtwerk doen. Hy is Maria se seun en hy is die broer van Jakobus en Joses en Judas en Simon. Sy susters is ook hier by ons.”Die mense het glad nie gehou van wat Jesus gesê en gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:3 in konteks