Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:17-18 Bybel vir Almal (ABA)

Herodes het voor daardie tyd soldate gestuur om Johannes te vang en te boei en in die tronk toe te sluit. Herodes het getrou met Herodias, sy broer Filippus se vrou, en Johannes het aangehou om vir Herodes te sê hy mag nie met sy broer se vrou trou nie. Daarom het Herodes vir Johannes laat vang.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:17-18 in konteks