Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

En wanneer die mense in ’n stad julle nie daar wil laat bly nie en nie vir julle wil luister nie, dan moet julle weggaan van daardie stad en julle moet die stof van julle voete afskud. So sal julle vir hulle waarsku dat God hulle sal straf.”

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:11 in konteks