Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het weggegaan van daardie plek. Hy kom toe in Nasaret, die stad waar Hy grootgeword het. Sy dissipels het saam met Hom gegaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:1 in konteks