Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 3:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die skrifgeleerdes wat van Jerusalem gekom het, het gesê: “Beëlsebul, die leier van die duiwels, is in hom. Beëlsebul help vir Jesus om die duiwels uit te jaag.”

Lees volledige hoofstuk Markus 3

Kyk Markus 3:22 in konteks