Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:72 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die haan die tweede maal gekraai. Petrus het onthou wat Jesus vir hom gesê het: “Jy sal drie maal sê jy ken My nie. Jy sal dit sê voordat die haan twee maal gekraai het.”Petrus het baie hartseer geword, hy het aangehou huil.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:72 in konteks