Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:70 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Petrus het weer gesê dit is nie waar nie. ’n Bietjie later het die mense wat daar gestaan het, vir Petrus gesê: “Jy is regtig een van sy dissipels, want jy kom ook van Galilea!”

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:70 in konteks