Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:65 Bybel vir Almal (ABA)

Party van die mense het op Jesus gespoeg. Hulle het sy oë toegebind en hulle het Hom met hulle vuiste geslaan en vir Hom gesê: “Wys vir ons jy is ’n profeet!”Die wagte het Hom weggevat en hulle het Hom geklap.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:65 in konteks