Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:12 Bybel vir Almal (ABA)

Op die eerste dag van die Fees van die Ongesuurde Brood, toe die mense die paaslam moes slag, het Jesus se dissipels vir Hom gevra: “Waar wil U hê moet ons gaan gereedmaak sodat U die Paas-ete kan eet?”

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:12 in konteks