Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:35 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook wakker wees, want julle weet nie wanneer die eienaar van die huis sal terugkom nie. Julle weet nie of dit laat in die aand sal wees of in die middel van die nag of wanneer die haan begin kraai of vroeg in die oggend nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:35 in konteks