Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:34 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit is soos ’n man wat ’n tyd lank weggaan van sy huis. Hy het vir sy slawe gesê hulle moet al sy goed oppas. Hy het ook vir elkeen sy werk gegee wat hy moes doen. Hy het vir die deurwagter gesê hy moet wakker wees.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:34 in konteks