Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:26 Bybel vir Almal (ABA)

Julle vra oor mense wat gesterf het, wat weer sal lewe. Maar het julle nie in die boeke van Moses gelees nie? Moses het geskryf oor die bos wat gebrand het, en daar het God vir Moses gesê: ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob.’

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:26 in konteks