Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:19 Bybel vir Almal (ABA)

“Meneer, Moses het in sy wette geskryf wat ons moet doen. Hy het gesê: ‘Wanneer ’n man sterf en sy vrou lewe nog, en hulle het nie kinders nie, dan moet sy broer met die weduwee trou. Wanneer die vrou dan kinders kry, dan sal dit sy broer wat dood is, se nageslag wees.’

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:19 in konteks