Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle kom toe na Jesus toe en sê vir Hom: “Meneer, ons weet jy praat altyd die waarheid. Jy is nie bang vir wat die mense sê van jou nie. Jy kyk nie wie mense is nie, jy doen dieselfde aan almal. Jy leer vir die mense wat God wil hê hulle moet doen, en wat jy vir hulle leer, is die waarheid. Maar sê vir ons: Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal of nie? Moet ons die belasting betaal of moet ons dit nie betaal nie?”

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:14 in konteks