Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Jode het toe probeer om Jesus te laat vang en toe te sluit. Hulle het geweet Hy het die gelykenis vertel om te wys hulle is soos daardie slegte mense. Maar die leiers van die Jode was bang vir die ander mense en daarom het hulle vir Jesus gelos en hulle het weggegaan van Hom.

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:12 in konteks