Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense van Judea en Jerusalem het na Johannes toe gegaan. Hulle het gesê hulle is jammer oor hulle sonde, en Johannes het hulle gedoop in die Jordaan-rivier.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:5 in konteks