Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:34 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het baie mense gesond gemaak wat verskillende soorte siektes gehad het. Hy het ook baie duiwels uit die mense gejaag. Jesus het gesê die duiwels mag nie praat nie, want die duiwels het geweet wie Hy is.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:34 in konteks