Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die dissipels gesê: “Julle mag niks saamneem wanneer julle gaan nie. Julle mag nie ’n kierie of ’n rugsak of kos of geld saamneem nie. Julle mag net die klere saamneem wat julle aanhet.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:3 in konteks