Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:12 Bybel vir Almal (ABA)

Dit het laat geword, en die twaalf dissipels het na Jesus toe gekom en gesê: “Stuur die mense weg sodat hulle na die dorpies en plase hier naby kan gaan om slaapplek en kos te kry. Hier waar ons is, is niks kos nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:12 in konteks