Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe die mense hoor waarnatoe hulle gaan, het hulle ook daarnatoe gegaan. Jesus het vir hulle gewag. Toe praat Hy met hulle en sê vir hulle God is Koning en Hy regeer. Jesus het ook die mense gesond gemaak wat graag gesond wou word.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:11 in konteks